top of page

Geskiedkundige ervaring 

Die ou Bosbouershuisie in Montagustraat, George wat herstel is na sy eertydse glorie, met oop stoep en loodglas vensters is die plek waar 2 passievolle mense as 'n eenheid saamweef.

 

By die intrapslag laat die warm ontvangs jou verlang na famielie en weet jy hier kan jy ontspan en jouself wees.  Eduard Dupper van Duppermeubels het die kuierlokaal se meubels gemaak en dit dien dan as vertoonlokaal vir sy meubels.  Die tyd staan hier stil en kuier word die spil waarom jou spesiale geleentheid draai.  Enige iets van 'n heerlike teepartytjie, ontbyt, ligte middagete tot 'n stylfolle drie-gang maal kan hier saam met famielie en vriende geniet word. Dis Tyd is ook die plek vir die reël van 'n handwerkklas of besigheids-vergadering, omdat die lokaal net vir jou geleentheid bespreek word.

 

In die winter verwelkom die geselle warm kaggel jou en nooi jou om langer te bly en in die somer lok die kleurvolle inheemse tuin jou om lui lekker in die somer son te ontspan.

 

Mia Dupper  is die jou gasvrou wat sal sorg dat jou glasie. tee of koffie koppie vol en jou palet geprikkel bly met smullkos uit haar kombuis.

IMG_3491.jpg
IMG_3315.jpg
black transparant.png

The historic Forester’s House was restored to its former including glory of open stoep and fireplace inside.  This is where two people combine their passions of woodcraft and food to create a tranquil escape from modern day hectic life.  As you step inside you know that you are welcome and that this is a place to relax and be yourself. 

 

Eduard of Dupper Furniture handmade all the furniture and if you touch the satin-feel tops, you know that it was made with pride / passion / love.  This is where time is of no essence and friends and family are all you need to enjoy your special occasion.  Anything from a special breakfast, tea party, light lunch to a stylish three-course dinner is within the capable hands of Mia and her staff.  You can even book the whole venue for a business function or ladies craft session.

 

Mia Dupper is the heart and soul of Dis Tyd and will see to it that your glass of wine or cup of tea or coffee will be to your satisfaction and the treats out of the kitchen will be to your delight.

Historic venue with local cuizine

!
Widget Didn’t Load
Check your internet and refresh this page.
If that doesn’t work, contact us.
bottom of page