©2018 DisTyd

23 Montagu St, George

miacaro@telkomsa.net

www.distyd.co.za

 

 

Mon-Fri:    07h00 - 16h00 

Sat:          07h00 - 14h00

 

Functions:  Per Appointment (early till late)

Mia is DisTyd

Mia Dupper is die bloed in die are van Dis Tyd. Die jong dinamiese, vriendelike dame het haar passie vir fyngebak 'n paar jaar gelede ontdek terwyl sy in Holland en Duitsland gereis het en deur die lewe se leerskool haar ondervinding opgebou.

Die Duitse fyngebak lê Mia na aan die hart. Die Duitsers is bekend vir hul geurige - oorwegend nie soet nie - maar ryk gebak met vars room, goeie sjokolade en botter. Die kenmerkende smake soos Kirschwasser, Stoh Rum en Cointreau gee aan die gebak 'n ongeëwenaarde goed gebalanseerde, volronde ryk smaak.

Troukoeke word ontwerp en versier in opdrag van die kliënt.  Afewering en versorging in onthaallokaal word ook gdoen.

Spesiale koeke vir spesifieke geleenthede word saam met die kliënt ontwerp – Bybels, motors, babas, Disney Karakters, koerantrol, en vele meer.

About Mia Dupper

Mia Dupper is the heart and soul of Dis Tyd. The young, dynamic and friendly lady has developed a passion for fine food and bake during her travels in Holland and Germany.

 

German cakes are her speciality. The cakes are renowned for their full rounded taste – not overly sweet – with a richness of fresh cream, quality chocolate and butter. With ingredients such as Kirschwasser, Stroh Rum and Cointreau the cakes have a special appeal.

 

Wedding Cakes are designed and made in consultation with the client. Delivery and on-site presentation is part of the service offering.

Unique cakes for those special events are made to order – examples: Motor cars, Bibles, Disney Characters, Newspaper Roll, babies and many more.