©2018 DisTyd

23 Montagu St, George

miacaro@telkomsa.net

www.distyd.co.za

 

 

Mon-Fri:    07h00 - 16h00 

Sat:          07h00 - 14h00

 

Functions:  Per Appointment (early till late)

OUR COFFEE SHOP AND BAKERY
HISTORIC LOCATION

Waar vriende Tyd maak vir vriende

DisTyd - gesetel in ‘n gerestoureerde bosbouershuisie – is ‘n unieke koffiehuis, bakkery en venue vir kleiner groepe.  Met Mia se persoonlike aandag, word u getrakteer op fyngebak, tuisgemaakte disse en vriendelike persoonlike diens.  Met vooraf bespreking, kan u die lokaal as ‘n venue gebruik vir kleiner troues, herdenkings, verjaarsdae, damestee en werkwinkels

Where friends make Time for friends

DisTyd (It's Time) - situated in a historic forester’s house – is a unique coffee shop, bakery and venue for smaller groups.  With Mia’s personal attention, you are treated to cakes and pastries, scrumptious dishes and friendly service.  Dis Tyd can be booked for private functions such as small weddings, anniversaries, ladies teas and workshops.

EXPERIENCE LOCAL

“Die vriendelike diens, pragtige musiek en lekker kos was onverbeterlik!”